?
[English] Balthazar Johannes
Vorster (13
December 1915 - 10 September 1983), better known as John
Vorster took over from Hendrik Verwoerd after his
assassination on 6 September 1966 and served as the 7th
Prime Minister of South Africa from 1966 to 1978 and as the fourth
State President of South Africa from 1978 to 1979.
Vorster
was born in 1915 in the district of Jamestown in the Eastern Cape.
As Republican, he was strongly opposed to South Africa's
participation in the Second World War. He was imprisoned at
Koffiefontein for anti-war actions. After the war he practised law
in Port Elizabeth until he was elected as member of Parliament for
Nigel in 1953. In 1958 he was elected as deputy minister for
education, arts and Science as well as welfare and pensions. Three
years later he became Minister for Justice and Education and in
1966 the portfolio for police and prisons were added. With the
assassination of Dr Verwoerd in that year he became
Prime Minister.
Despite the fact he was found innocent in
connection with the "Information scandal", he was forced to resign
as Prime Minister in 1978, after twelve years in office. Following
his retirement as Prime Minister, Vorster was elected to the
largely honorary position of State President, but again was forced to resign due to the shadow of the
Information Scandal that followed him. </<?xml:namespace> He died in 1983, aged 67
years. He was succeeded by P.W. Botha, who began the first
reforms to moderate the apartheid system.
[Afrikaans] Balthazar Johannes Vorster
(13 Desember 1915 tot 10 September 1983) beter bekend and John
Vorster het dr. Hendrik Frensch Verwoerd met laasgenoemde se
sluipmoord op 6 September 1966 opgevolg as Eerste Minister van
Suid-Afrika en so die sewende Eerste Minister sedert Uniewording
geword. Hy was ook 'n kort tydperk van 1978 tot 1979
Staatspresident van Suid-Afrika.
Vorster is in 1915 in die distrik
Jamestown, in die Oos-Kaap gebore. As vurige republikein was hy
sterk gekant teen Suid-Afrika se deelname aan die Tweede
Wêreldoorlog, en is by Koffiefontein geïnterneer. Ná die oorlog het
hy in Port Elizabeth as regsgeleerde gepraktiseer tot hy in 1953
tot Volksraadslid vir Nigel verkies is. In 1958 het hy
adjunkminister van onderwys, kuns en wetenskap geword en ook
van volkswelsyn en pensioene. Drie jaar later is hy belas met die
portefeulje justisie en onderwys en in 1966 word die portefeulje
polisie en gevangenisse daarby gevoeg. Met dr. Verwoerd se dood
daardie jaar, word Vorster Eerste Minister.
Ondanks die
feit dat hy vrygespreek is van regstreekse verantwoordelikheid vir
die sogenaamde "Inligtingskandaal", word Vorster in 1978 verplig om
as premier te bedank na 12 jaar in eheer. Na sy bedanking as Eerste
Minister is h y verkies as Staatspresident, maar die skadu van die
Inligtingskandaal het hom gevolg en hy is weer verplig om te dank,
dié keer uit die hoogste amp in die land.
Hy sterf in
1983, op die ouderdom van 67 jaar. Hy is opgevolg deur PW
Botha wat begin het om die apartheidsbeleid te versag.
The container is a 10 cm round
cylinder. Please don't push it to far into the hiding hole as the
next cacher will not be able to retrieve it. Cache contains log
sheet, rules and some small items. Bring your own pen.